Graad 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 4 (Oxford) – Opsommings
R53.13
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Oxford” Handboek in Afrikaans – Opsommings.
- Eenheid 1: Die Son, planete en asteroïdes.
- Eenheid 2: Maan.
- Eenheid 3: Rotasie (Aarde).
- Eenheid 4: Rewolusie (Aarde).
- Eenheid 5: Rotasie (Maan).
- Eenheid 6: Rewolusie (Maan).
- Eenheid 7: Teleskope.
- Eenheid 8: Voertuie wat op die Maan gebruik word.
- Eenheid 9: Voertuie wat op Mars gebruik word.
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:
- Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
- Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
- Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.