Weeklikse inklok boekie (Persoonlike groei)
R56.35
Resource Description
Dit is nie net ‘n uiteindelike bestemming nie, maar ‘n voortdurende reis na selfverbetering. Welkom by jou weeklikse inklok boekie. Hierdie boekie is met liefde gemaak vir jou om ‘n spasie te skep waar jy selfrefleksie kan doen. Elke week kan jy ‘n oomblik neem om na binne te kyk, jou ervarings te waardeer en jouself te ondersteun oppad na persoonlike groei.
Daar word ure spandeer om hierdie pragtige boeke te skep.Ons versoek vriendelik dat hierdie boek nie vir ander mense gestuur word nie. Stuur gerus ons webwerfskakel aan.
Hierdie boekie bestaan uit 100 bladsye.