Afrikaans Huistaal Gr 4 Hersiening en ‘n opsomming van taalstrukture Kwartaal 1 en 2
R59.80
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie uitstekende bron vir leerlinge sowel as onderwysers bevat ‘n drie-bladsy-opsomming van al die taalstrukture en woordsoorte wat in Kwartaal 1 en 2 gedoen is uit die Platinum Handboek in Afrikaans Huistaal. Dit is ook ‘n uitstekende hulpmiddel vir onderwysers om te gebruik om hersiening van kwartaal 1 en 2 se taalstrukture te doen voordat die leerlinge eksamen skryf. Die leerlinge kan die drie bladsye in hulle skrifte plak en basies net dit leer vir die eksamen.