Funda Wande woordbou speletjie
FREE
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie woorde en prente is gebasseer op die Funda Wande klanke van kwartaal 1. Print die bladsye, knip die kaartjies en lamineer dit. Die korrekte prentjie kan langs die korrekte woord geplaas word. Die leerders in jou klas kan hierdie speletjie speel tydens groepbegeleide lees of jy kan dit selfs gebruik om hulle mee besig te hou gedurende klas tyd.