Afrikaans Huistaal – Graad 4 – Kwartaal 2 Taalstrukture en –konvensies
R138.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Die pakket bestaan uit werkkaarte en memorandums vir die volgende taal aspekte:
1. Selfstandige naamwoorde (soortnaam, eienaam, massanaam, maatnaam en versamelname)
2. Telwoorde
3. Bywoorde
4. Samestellings
5. Direkte en indirekte rede
6. Leenwoorde
7. Voegwoorde
8. Byvoeglike naamwoorde
9. Enkelvoudige sinne
10. Woorde wat verwar
11. Werkwoorde
12. Tydsvorme
13. Idiome
14. Voorsetsels
Respekteer asseblief die kopiereg van Slim Uiltjie hulpbronne.