Drie Letter Woorde
R34.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
15 bladsye vol woordjies met letters om te verbind en dan die woord te skryf op lyntjies. Dit oefen spelling, skrif, woordbou en die leer van Klanke. Geskik vir kindertjies wat hul klanke begin leer en saamvoeg om woorde te vorm.