Maklike Afrikaanse leeslessie – Alfabet letter “b”
R40.25
Resource Description
Nadat jou kind hierdie MAKLIKE Afrikaanse leesles wat handel oor die b-klank in die Afrikaanse Alfabet gelees het, gaan hy/sy die letter b goed kan lees en uitken in enige woord. Daar is ook talle oulike idees vir kinders in Afrikaans om te verhoed dat hulle die b-klank in die toekoms gaan omruil of verward raak met die d-klank. Dankie Cinderella dat jy vir ons gehelp het om hierdie b-klank video vir kinders op te tower, met jou kort Afrikaanse kinderstorie. Bibbidi-Bobbidi-Boo! Nou gaan ons kinders die b-klank in Afrikaans ALTYD onthou. Dit is vir ons BAIE belangrik dat jou kind se boustene vir lees baie goed vasgelê moet wees en dit kan gebeur deur herhaling.