R585.64

Resource Description

Rekeningkunde, Graad 12: Hierdie produk bevat voorbeelde van uitgewerkte klasoefeninge en vraestelle. Eksamenwenke (tips), bewerkings, illustrasies & verduidelikings met notas in kleurkodes en/of puntsgewys is duidelik uiteengesit en aangedui deur opsteller (eksterne party).

INHOUD:

  • Aansuiwerings
    • Aansuiwerings op toepassing van die Inkomstestaat
    • Aansuiwerings op toepassing van die Balansstaat
    • Kontantvloeistate (Aansuiwerings)
    • Gemengde Maatskappy finansiële state aansuiwerings
    • Voorbeeld Assesering
  • Voorraadstelsels
  • Vaste bates / Tasbare bates
  • Rekonsiliasies / Versoening
    • Krediteureversoeningstaat
    • Debiteureversoeningstaat
    • Ouderdomsontleding (Debiteure)
  • BTW
  • Vervaardiging
  • Begroting
    • Debiteure – Invorderingskedule
    • Krediteure – Betalingskedule
    • Ontledings van Kontantbegrotings
    • Kontantbegrotings – Maatskappye

Bronne vir die opstel van hierdie dokument:
• IEB Vorige vraestelle en memorandums (2018 – 2020)
• Breinlyn klasnota’s deur opsteller neergelê
• Wolkskool Rekeningkunde oefeninge videomateriaal as voorbeelde bygewerk in produk
• Mind the Gap Graad 12 Rekeningkunde uitgewerkte voorbeelde
• Persoonlike nota’s en “wenke” deur opsteller bygevoeg
• Like 2 Understand Uitgewerkte voorbeelde en oefeninge

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 126 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.