Graad 10 Rekenaarstoepassingstegnologie (RTT) K1-4 (Rekenaars deel van jou lewe) Noted
R356.21
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1-4 vir RTT, Graad 10 en Opsommings is gebaseer op die “Study Opportunities Graad 10 Rekenaars, Deel van jou Lewe” Handboek in Afrikaans met gekombineerde & aanvullende opsommings uit “Via Afrika” handboek & “DBE hulpwysing” RTT Boek, graad 10 (opgestel deur eksterne party).
- Stelseltegnologie en Implikasies:
- Inleiding tot rekenaars
- Programmatuur
- Apparatuur
- Leêrbestuur
- IKt in Perspektief
- Uitgebreide konsepte van programmatuur
- Uitgebreide konsepte van apparatuur
- Die impak van IKt
- Netwerk en Internet Tegnologie:
- Inleiding tot netwerke
- Basiese beginsels van netwerke
- Die Internet en die www (worldwide web)
- Elektroniese kommunikasie
- Veilige gebruik van die Internet
- Inligtingbestuur:
- Strategie van probleemoplossing
- Die vind en kry van inligting
- Gebruik en verwerk van inligting