Die belangrikheid van effektief luister na opdragte.
R13.80
Resource Description
👉Sal jy graag wil hê jou kind moet die eerste keer na ‘n Opdrag luister wat jy vir hom/haar gee en met sukses voltooi? Dan is hierdie video en flitskaarte net waarna jy gesoek het. Hier is 10 wenke om jou kind te motiveer om die eerste keer te luister en ‘n opdrag met sukses af te handel. 👉OPDRAG UITVOERING is so belangrik vir jong kinders. Hier is ‘n paar redes waarom.