GRAAD 4 Wiskunde Huiswerkboek KWARTAAL 2
R57.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Vir die hulpbron sal jy twee dokumente kry (pdf & ‘n bewerkbare (EDITABLE) docx formaat).
Hier is vanaf Week 2 tot Week 8 huiswerk vir 4 dae van die week. (Nie huiswerk vir Vrydag nie) Dit is ‘n totaal van 28 dae se huiswerk met ‘n “week oorsig” vir elke week.
My fokus in die huiswerkboekie is basiese bewerkings met ‘n paar lekker oefeninge! Huiswerk moet bereikbaar wees vir leerders om self te kan doen sodat hul selfvertroue met Wiskunde kan versterk, asook terselfdetyd hul basiese hoofrekene vermoë te beoefen.
As jy die produk koop – moet nie huiwer om my terugvoering te gee op die kommentaar nie
Vriendelik groete,
Juffrou Su-Márie