Rond af tot die naaste 100 & 1000 en skat die antwoorde deur af te rond
R23.00
Resource Description
Graad 4
Hierdie bestaan uit 5 bladsye en behels die volgende:
- Rond af tot die naaste 100 en 1000
- Skat antwoorde deur af te rond: Optel en aftrek, vermenigvuldiging en deling
Hierdie werkkaarte kan gebruik word as hersiening of as ekstra werkkaarte.
Dit is gebaseer op graad 4 se kurrikulum, maar is ook gepas vir graad 5 leerders wat steeds die konsep moeilik vind.
Jy sal dit slegs in PDF formaat ontvang.