Graad 5 SW Geskiedenis kwartaal 1 aktiwiteitsboek (interaktief)
R132.25
Resource Description
Hierdie oulike aktiwiteitsboek is propvol aktiwiteite vir kwartaal 1.
Dit bevat die volgende:
·Hoe ons inligting van jagter- versamelaars en herders verkry stories ,voorwerpe ,rotstekeninge.
·San-jagter- versamelaar- samelewing in die later steentydperk : geleef uit die omgewing (‘n grondige kennis van die omgewing beteken dat die san geweet het wanneer wilde hulpbronne seisoenaal beskikbaar was. Hulle het rondgetrek om saam te val met die beskikbaarheid. ).
·Die uitvinding van die pyl en boog, wat bygedra het tot jag-doeltreffendheid.
·San-jagter- versamelaar- samelewing in die later steentydperk sosiale organisasie: alles is bedoel om gelykop verdeel te word binne ‘n groep.
·San-jagter- versamelaar- samelewing in die later steentydperk plantmedisyne.
·San-jagter- versamelaar- samelewing in die later steentydperk sangelowe en godsdiens.
·Rotstekeninge waar, wanneer, hoe en hoekom dit geskep is.
·Interpretasies van rotskuns.
·Khoikhoi herdersamelewing in die later steentydperk : herderlike leefwyse hoe san en khoikhoi dieselfde grond gedeel het.