Foneem-grafeem koppeling: pas die beginklank by die letter
FREE
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Foneem-grafeem koppeling is ‘n belangrike aspek by die ontwikkeling van fonologiese bewustheid. Die leerder kyk na die prentjie, benoem die prent, luister en omkring dan die klank wat hy/sy aan die begin van die woord hoor.