Graad 5 Visuele Kunste kwartaal 4
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Graad 5 Visuele Kunste werkkaarte ontwerp vir die onderwyser om dit makliker te maak in die aanbied van die kuns as vak. Dit word stap vir stap uiteengesit om op te bou tot die Formele aktiwiteit wat in kwartaal 4 gedoen word.