Graad 5 Natuurwetenskappe Kwartaal 3 Vraestel/Toets
R40.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie vraestel bestaan uit twee Afdelings. Afdeling A – verskeie soorte kortvrae nl. meervoudige keuse vrae, waar en onwaar, pas kolomme. Afdeling B – Direkte en toepassingsvrae. Die leermateriaal wat gebruik word is Graad 5 Natuurwetenskappe Platinum boek. Die onderwerpe wat gedek word in die vraestel is: Onderwerp 10, Eenheid 1-3, Onderwerp 11, Eenheid 1-2. Totale punte telling is 40 punte en toets is opgestel volgens die kognitiewe vlakke van Bloom Taksonomie wat dan ook op vraestel aangedui word. Die memorandum word ook verskaf.
2023