Lees Beter Foneem Isolasie en Kategorisering
R43.70
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
•Is jy ‘n graad 1 onderwyser?
•Wonder jy hoe jy kinders kan help wat net nie hulle klanke ken nie?
•Wil jy fonemiese bewustheid in jou klas bevorder?
•Wil jy die beginsels van SoR toepas?
As jy JA op enige van die volgende vrae antwoord, is hierdie produk presies wat jy nodig het
85 werkkaarte wat fonemiese bewustheid ontwikkel deur die isolasie en kategorisering van konsonante en vokale (vokaalgroep 3)