SW Gr 4 Geografie Toets Kwartaal 3 2022
R50.60
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
SW Graad 4 Geografie Kontroletoets is opgestel volgens die ATP. Daar is ‘n verskeidenheid brongebasseerde vrae en die raamwerk met kognitiewe vlakke word ingesluit. Daar is ook ‘n volledig uitgewerkte memorandum. Die vraestel is van hoë gehalte en kan gebruik word deur onderwysers of ouers wat met hul kinders hersiening wil doen.