Hulp met Spraak (uitspraak) aktiwiteite vir kinders in Afrikaans
R28.75
Resource Description
Hulp met Spraak Video en Hulpmiddels Combo.
Sluit in: 2 Videos (Video 1 – 24 minute, Video 2 – 46 minute) Beide video’s se skakels is aangeheg en is verkrygbaar gratis op ons YOUTUBE kanaal.
Die videos verduidelik hoe word klanke uitgespreek deur ons spraak organe. Albei die videos is propvol oefeninge om Spraak te verbeter vir jong kinders.
Die hulpmiddels loop hand aan hand met die Spraak videos. Die hulpmiddels sluit in ‘n verskeidenheid van plakkate wat gebruik kan word om al die spraak oefeninge in te oefen.