Graad R Wiskunde boekie
R41.40
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie boekie is propvol oulike, leersame werkies.
Gebruik hierdie boekie vir lekker ekstra werk of hersiening oor basiese konsepte.
Die boekie het 60 bladsye en bevat die volgende inhoud:
– Getalle van 0-10 (2 werkvelle oor elke getal)
– Voltooi patrone (8 patrone)
– Ek ken my vorms (driehoek, vierkant, reghoek, diamant, sirkel, ovaal)
– Ek kan patrone naboots
– Groter en kleiner
– Langste en kortste
– Meeste, minste, ewe veel
– Dieselfde grootte
– Kleure
– Rigting
– Links en regs
– Teken die patrone oor
– Ek kan tel (1-10)
– Ek kan tel (1 meer, 2 meer, 1 minder, 2 minder)
– Voorgrond en agtergrond
– Eenvoudige optel en aftrek somme
– Ek kan ‘n opdrag uitvoer
– Pas bymekaar
– Dag en nag