Geheime spelwoorde
R80.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
80 Bladsye om sigwoorde te oefen.
+- 1 200 sigwoorde om te lees, te ontsyfer en te skryf.
Skryf die beginklank van elke prent neer om die geheime woord te ontsyfer. ‘n Baie pret manier om spelwoorde te oefen.
Hierdie boekie is geskik vir gebruik vanaf Graad 1 tot Graad 3.