Afrikaans Huistaal – Graad 4 – Kwartaal 3 Projek 2022
R138.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Vir assessering in die derde kwartaal word ‘n projek gedoen wat gebaseer is op enige literatuurgenres waaraan leerders voorheen blootgestel is. Die projek bestaan uit die volgende:
Navorsing (10 Punte)
– Wat is navorsing
– Navorsing opdrag
– –Navorsing rubriek
Kreatiewe skryfwerk (30 punte)
– Die skryfproses
o Beplanning
o Eerste weergawe
o Tweede weergawe
o Finale weergawe
o Skryfproses rubriek
– Skryf ‘n gedig
o Kenmerke van ‘n gedig
o Rympatrone
o Skryf ‘n gedig rubriek
Mondeling (20 Punte)
– Wenke oor hoe om ‘n gedig te memoriseer
– 5 verskeie gedigte
– Voordra van ‘n gedig rubriek
Respekteer asseblief die kopiereg van Slim Uiltjie hulpbronne.