R57.50

Resource Description

Genre: ‘n Fabel (Die mier en die sprinkaan).

Die projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP).

Bestaan uit projekwerkboekie van +-26 bladsye.

Navorsing (10 punte) – Begripstoetstipe vrae oor die fabel.

Skryfwerk (30 punte) – Beplanning, ontwerp ‘n etiket en ‘n instruksieteks.

Mondeling (20 punte) – Beskryf projek (riglyne en raamwerk vir die toespraak).

Bevat ook ‘n video link om na die storie te luister.

Bevat alle benodighede om taak volledig uit te voer vanaf beplanning tot mondeling.

Raamwerke as begeleiding is bygevoeg om dit baie gebruikersvriendelik te maak vir onderwysers en leerders.

Sluit rubrieke en memorandum in.

Resource Reviews

Store reviews: ( 9 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.