Graad 2, kwartaal 2 hersienings aktiwiteite
R28.75
Resource Description
Wil jy graag hê jou leerders moet hersiening doen gedurende die vakansie? Drie weke is ‘n lang tyd en leerders kan al die konsepte wat aangeleer is, vergeet in daardie tyd, Stuur hierdie boekie saam met hulle huistoe om deur die vakansie te voltooi. Die boekie is opgestel volgens Caps en my kwartaal 2 beplanning. Dit het ‘n totaal van 10 bladsye, dus is daar drie bladsye per week. Elke dag bevat oefening vir Afrikaans huistaal en wiskunde, English FAL se aktiwiteite is beskikbaar vir die meeste dae.