Afrikaans FAL Toets: Begrip & Funksionele Taal
R49.45
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Leesbegrip en Funksionele Taal Vraestel (Graad 9/10)
Totaal: 40 punte
Afdeling A: Leesbegrip [20 punte]
Vraag 1: Leesteks; Aanlynartikel- Evolusie van ‘n mobiele foon. [10 punte]
Vraag 2: Soeklees; Teks oor Nomofobie. [7 punte]
Vraag 3: Spotprent; Handel oor die afhanklikheid van selfone. [3 punte]
Afdeling B: Funksionele Taal [20 punte]
Vraag 4: Woordstrukture; (meervoude, verkleining, trappe van vergelyking, voorsetsels en byvoeglike naamwoorde) [10 x ½ = 5 punte]
Vraag 5: Sinstrukture; (woordorde- STOMPI, verlede tyd, ontkenning en voegwoorde) [5 punte]
Vraag 6: Kommunikasie; (Drie scenario’s gegee en die leerder moet ‘n respons skryf) [6 verwerk na 10]