SW Graad 5 Geskiedenis Formele Toets en MEMO
R34.79
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
SW Graad 5 Formele Toets – Geskiedenis
‘n Vraestel wat bestaan uit 10 punte San jagter-versamelaars van Kwartaal 1 en 20 punte Afrika-boere van Kwartaal 2.
Die vraestel het ook ‘n paragraaf en is uitgewerk volgens Bloom se taksonomie.
Die vraestel bevat ‘n verskeidenheid tipe vrae, van pas die tabelle, vul in vanuit ‘n woordbank, kort vrae en dan natuurlik hoe orde vrae. Hierdie vraestel sal die lewe sommer vir jouself baie maklik maak! Download en deel uit!