R92.00

Intellectual Property All contents of this book and games, understood to include, but not limited to; text, graphic design, games, images or content, are the intellectual property of Speech Fun / Spraakpret. No content may be duplicated, resold, reused, distributed, displayed, translated, modified, reverse-engineered, disassembled, recompiled or otherwise exploited. You shall not upload to, or otherwise publish through social media sites, any of the contents, information or other material that infringes on Copyrights. It is intended for the use of the buyer of this product, only.

Resource Description

Die storieboek en aktiwiteite is geskik vir kinders tussen die ouderdom van 2 en 3 jaar oud.

Emosies is ‘n abstrakte konsep en kan moeilik wees om vir ‘n kind te verduidelik. Dit is belangrik om jou kind so vroeg moontlik te leer van emosies,
want emosies beïnvloed elke besluit wat hulle neem.

Kinders wat hulle emosies verstaan is minder geneig om verkeerd op te tree. ‘n Kind wat kan sê: “Ek is kwaad” is minder geneig om aggressie te
gebruik om hulself uit te druk.

Om jou kind te leer van emosies help om hulle emosioneel sterker te maak en help hulle om te verstaan hoe hulle voel. Dit leer hulle hanteringsvaar-
dighede en gee hulle die selfvertroue om die uitdagings van die lewe, effektief te kan hanteer.

Wat kan my kind leer:

1. Emosies: Deurmekaar, gelukkig, hartseer, kwaad en bang.
2. Leer jou kind om te beskryf hoe hulle voel.
3. Brei woordeskat uit.
4. Herken gesigsuitdrukkings.

Wat is ingesluit:

a. Geillustreerde storieboek.
b. Kaartjies om emosies te identifiseer.
c. Emosies wiel.
c. Emosies blok speletjie.
d. Legkaart om te bou.
e. Bonus idees om by die huis te doen.
f. Bestuur groot emosies – wenke en oefeninge.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.