Graad 3 Kwartaal 2 Hulpmiddels
Bespaar tyd en energie met hierdie Graad 3 Kwartaal 2 hulpmiddels. Van assesserings tot werkboeke – jou Kwartaal 2 is gedek. Die interaktiewe hulpmiddels sal jou leerders besig hou en is ook hope pret!
Opsoek na Engelse hulpmiddels? Browse the collection of Grade 3 Term 2 teaching resources here.
Afrikaans
Graad 3 Kwartaal 2 Afrikaans (Vaslegging en/of intervensie vir klanke, woordbou en sinsbou)
Description
Graad 3 werkboek vir Huistaal met Lewensvaardighede tekste. Die boek kan gebruik word vir vaslegging/ hersiening / intervensie / leerondersteuning. Aktiwiteite is aangepas vir leerders wat sukkel met klanke en woordbou en word makliker gemaak d.m.v assosiasie prentjies en letterblokkies.
Wiskunde
Gr 3 Wiskunde Assesseringstaak en Memo Kwartaal 2
Description
Volledig volgens CAPS en Blooms Bestaan uit 33 Bladsye en 17 Take wat insluit: Massa, 3D en Simmetrie, Lees en skryf getalle, Ontbind, Optelling en aftrek, Geld, Kaartwerk Lengte, Groepering, Meetkundige patrone, Getalpatrone Deling, Orden en Vergelyk van getalle, Breuke, Maal afbreek, Datahantering, Tyd
Graad 3 wiskunde aktiwiteitsboekie, kwartaal 2, 2023
Description
Graad 3 wiskunde se aktiwiteitsboekie is nou beskikbaar vir kwartaal 2. Die aktiwiteitsboekie is opgestel volgens CAPS en die ATP's. Dit dek alle afdelings van die wiskunde en werk die beste saam met my lesplanne - ook beskikbaar op Teacha!
Lewensvaardighede
Graad 3 lewensvaardigheid aktiwiteite, kwartaal 2 , 2023
Description
Graad 3 se lewensvaardigheidsboekie is propvol aktiwiteite, gereed vir kwartaal 2. Die boekie dek elk graad se kwartaal 2 temas volgens die CAP's dokumente. Die boekie werk die beste as dit saam met my lesplanne gebruik word, ook beskikbaar op Teaacha!