Die stappe van die skryfproses
R17.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
‘n Aanbieding waarmee die verskillende stappe van die skryfproses (beplanning, eerste poging, redigering en finale poging) verduidelik kan word. Dit kan ook uitgedruk word en in die klas opgeplak word met ‘n pyltjie of ander merker om aan te dui met watter stap van die skryfproses die klas tans besig is.