Lopende Skrif Natrekwerk
R21.68
Resource Description
Hierdie boekie het ongeveer 50 A4-bladsye om na te trek. Stoor die bladsye in lêersakkies en trek die letters met ‘n witbord veselpen na of gee vir elke leerder sy/haar unieke boekie. Indien die boekie die outjies oorweldig, kan ‘n mens die bladsye een-vir-een uitdeel en só ‘n versameling in ‘n lêer opbou om in ‘n persoonlike woordeboekie te bind. Gebruik die bladsye alfabeties of in die volgorde waarvolgens julle die klanke behandel.