EBW – Graad 7 Opsommings Kwartaal 4
R69.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Die Produksieproses en Banke:
Wat is Produksie?
– Die drie stadiums in die produksieproses.
Insette en uitsette:
– Insette (Produksiefaktore)
– Uitsette (Goedere en dienste)
Volhoubare gebruik van hulpbronne:
– Hernubare en niehernubare hulpbronne
Strategieë vir die volhoubare gebruik van hulpbronne.
Ekonomiese groei:
– Ekonomiese groei in Suid-Afrika
– Produktiwiteit
Tegnologie in die produksieproses:
– Voordele
– Nadele
Spaargeld:
– Persoonlike spaargeled en belegging
– Die doel met spaar.
– Die ekonomiese doel van spaar.
– Banke
– Die geskiedenis van banke
– Die rol van banke
– Dienste wat deur banke gedoen word.
– Spaarskemas in die gemeenskap.
Finansiële instellings en organisasies wat entrepreneurskap bevorder.