Getalle en somme van 1 tot 10
Sale!
R22.83
Resource Description
Getalle en somme van 1 tot 10
Trek die woorde (getalname) en syfers (getalsimbole) na.
Tel die versamelings en bereken die somme.
Die werksvelle sluit die getalle van 0 tot tien in en daar is ongeveer 40 bladsye in die stelletjie. My Klaskamer – Juffer se winkel