Gr 9 Teg Eksamen Kwrtl 4 2020
R27.83
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Dit is ‘n Gr 9 Teg Eksamen Vraestel vir Kwrtl 4 2020. Dit tel 100 punte en duur 2 ure. ‘n Nasienriglyn en Kognitiewe Vlak Opsomming is ingesluit. Dit is KABV georienteerd. Toon al die berekeninge duidelik aan.Rond al die finale antwoorde tot twee desimale plekke af, tensy anders aangedui.Meeteenhede moet aangedui word, waar van toepassing. Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie, tensy anders aangedui.Skryf netjies en leesbaar.