Hoofletters PPT
R46.00
Resource Description
Hierdie is ‘n powerpoint les vir die gebruik van hoofletters. Hierdie les is geskik vir leerders van graad 4 graad 8. Dit kan vir huistaal, eerste addisionele taal of tweede addisionele taal gebruik word. Die PowerPoint mag aangepas word indien so verlang.