Graad 4 Lewensvaardigheid Opsommings – KWARTAAL 3 en 4
R75.90
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
A4 PDF aflaaibare dokumente oor die volgende opsommings:
1 Kulturele en Morele Lesse
2 Godsdiens in Suid-Afrika
3 Gevare in en om Water
4 Verkeersreëls
5 Persoonlike en Huishoudelike Higiëne
6 Gesonde omgewing en persoonlike gesondheid
Uiteensetting van onderwerpe:
1 Verskillende kultuurgroepe in SA / Spyskaarte (Europese Setlaars / Kos van Voorvaders / Kaapse Maleiers & Durbanse Indiërs / Suid-Afrikaners)
2 Verskillende gelowe in SA (Joods / Christen / Hindoeïsme / Moslem / Bahai-Geloof / Tradisionele Afrika Godsdiens / Boeddhis / Plekke van aanbidding / Simbole van verskillende gelowe.
3 Waterveiligheid by die huis en om swembaddens / Maniere om veilig rondom swembaddens te wees / Maniere om veilig rondom water by die huis te wees / Veiligheid in riviere en damme / Wat jy moet doen as jy in gevaar verkeer / Wat jy kan doen as jy iemand sien wat in gevaar verkeer.
4 Verkeersreëls en padgebruikers / Wie moet almal verkeersreëls gehoorsaam?
5 Higiëne tuis / Met wat kan ons onsself skoon hou? / Watter pekke moet gereeld skoongemaak word? / Dieët en mondhigiëne / Lekkers en Gaskoeldrank.
6 Ongesonde omgewings / Besoedeling / Maniere om die omgewing gesond te hou / Boomplantdag
Alle opsommings gemaak vanuit Platinum Handboek