AFRIKAANS – Enkelklanke – ONDERWYSERSHANDLEIDING – Pretletters met musiek
R100.05
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
ONDERWYSERSHANDLEIDING:
Die onderwysershandleiding is gevul met lesbeplannings en vele meer. Die leerders het hope pret terwyl hulle die hulp en ondersteuning kry wat hulle benodig ten opsigte van hulle luistervaardighede en dan terselfdertyd klanke/letters op die korrekte manier aanleer.
• Dit help om lees- en spelprobleme te voorkom
• Leer leerders hoe om tussen klanke te onderskei.
• Leer vind effektief plaas omdat die leerders die klanke met hul sintuie en met beweging ervaar.
• Pretaktiwiteite met musiek lê die klanke effektief vas.
• Leerders onthou wat hulle sien en hoor omdat hulle dit baie geniet.
• Aanvullend tot spraak en arbeidsterapie.
- This BILINGUAL Phonics Program is also available in English: FUN LETTERS with music.