Assessering taak_Graad 7_TAAL
R69.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie is ‘n TAAL vraestel vir graad 7. Die kinders hoef net “creative writing” en “respond to text” assesserings te doen vir kwartaal 3. Daarom, is hierdie ‘n goeie informele assessering om die kinders te toets en hulle taal vlakke hoof te hou.
Hierdie vraestel bestaan net uit taal.
1 – Voorsetsels
2 – Intensiewe vorm
3 – Trappe van vergelyking
4 – Meervoude
5 – Eiename, Werkwoorde
6 – Verlede tyd
7 – Antonieme
*Daar is ook ‘n MEMO by*