200 Blok
R17.25
Resource Description
3 x A3
(knip die bo-kant van die 2de en 3de bladsye af (voor lamineer) sodat die getalle weer mooi teen mekaar kan pas. Wanneer klaar gelamineer kan breë kleefband gebruik word om die 3 plakkate te las.)
Ontdek Klein Pikkewyn se opvoedkundige leermateriaal! Perfek vir Grondslagfase klaskamers. Ons maak die leer van Wiskunde konsepte pret en maklik. Met kleurryke visuele voorstellings en duidelike verduidelikings, help hierdie apparaat leerders om nuwe konsepte beter te verstaan en vas te lê.
Hierdie produk is beskikbaar in: rooi | geel | blou | groen | pers | pienk | oranje | mint | wit.
Gebruik Klein Pikkewyn se klasapparaat en help jou leerders om sukses te behaal in Wiskunde!
Ons glo in deursigtigheid! Die produk wat jy in die prentjie sien, is presies wat jy sal kry wanneer jy dit aankoop.