Graad 3 Verskil Klanke (y & ei)
R11.50
Resource Description
Elke klanke werkstuk bestaan uit:
~ ‘n lys woorde met prentjies wat die woord beskryf
~ ‘n werkstuk om die woord te voltooi met die verskil klank
~ ‘n werkstuk om die verskil klank te voltooi met die res van die woord.
Klanke wat gedek word in hierdie pakket:
ei
y
Dokumente is aflaaibaar in PDF.
Ontwerp deur Miemie Muis Hulpbronne @ 2021. Miemie Muis Hulpbronne