Graad 3 Dubbelklanke Werkstukke
R57.50
Resource Description
Elke klanke werkstuk bestaan uit:
~ ‘n lys woorde met prentjies wat die woord beskryf
~ ‘n werkstuk om die woord te voltooi met die dubbelklank
~ ‘n werkstuk om die dubbelklank te voltooi met die res van die woord.
Klanke wat gedek word in hierdie pakket:
aa
ee
eu
ei
ie
oe
oo
uu
ou
ui
Dokumente is aflaaibaar in PDF.
Ontwerp deur Miemie Muis Hulpbronne @ 2021. Miemie Muis Hulpbronne