Store Reviews
Geography posters
The picture quality was impeccable on the posters.
Claudia Cahill- January 17, 2024 Geography Map Work Definitions: Set of 17 Posters
Baie oulik vir inoefening van taalwerk. Enigste nadeel is dat dit geen direkte / indirekte of lydende / bedrywende vorm bevat nie.
Ronel Potgieter- September 16, 2022 Afrikaanse Taalwerkboek Pakket (gr 4- 7)
Nie gepas vir graad 5-7
Teleurgesteld in die preoduk. Nie gepaste bewerkings vir graad 5-7 soos gestel word in die 'advertensie' nie. Bewerkings is op graad 3 en 4 vlak. Heeltemal te eenvoudig en maklik vir ouer leerders.
Incke Van Wyk- September 16, 2022 Gemengde Bewerkings Spoedtoets boekie (24 toetse)
Goeie dag Incke, Baie dankie vir die terugvoering. Jy sal sien dat ons genoem het dat dit gefokus is op die vaslegging van die basiese bewerkings vir leerders (spesifieke fokus op hoofrekene), wat nog nie dit onder die knie het nie. Ons waardeer alle terugvoering, en is besig om aan 'n meer gevorderde werkboek te werk wat spesifiek gefokus is op Graad 5-7 wiskundige konsepte. Vriendelike groete
Wise Old Owl Educational Products - April 19, 2022