Store Reviews
Typo on poster (tikfout op plakkaat)
By die reghoekige driehoek plakkaat, is genoem dat die hoek oorkant die 90 grade die skuinssy genoem word, dit moes wees : Die sy oorkant die 90 grade hoek word die skuinssy genoem.
Kan dit asseblief gekorrigeer word? Dankie.
Jurene Kemp- December 2, 2023 Meetkunde van 2D vorms
Mense in my gemeenskap
Ek was teleurgesteld dat daar so min voorbeelde van mense in my gemeenskap was. Ek moes nog ekstra prentjies iewers anders op die internet gaan soek het vir 'n volledige prentjie soos bv. my bure, die onderwyser, die veearts, die padwerker, die skoonmaker, die motorwerktuigkundige.
Simone Janse van Noordwyk- July 25, 2023 Graad 1 – My gemeenskap