By Slim Breintjies bied ons ‘n wye verskeidenheid grondslagfase hulpmiddels aan om leer op ‘n prettige en effektiewe manier te ondersteun. Ons doel is om onderwysers en ouers te voorsien van kwaliteit werkstukke wat leerders se ontwikkeling bevorder.