Elke kind ons in ons klasse is soos ‘n blommetjie. Nie een blom is dieselfde is, en elke blom is uniek. Blomme is baie afhanklik van wat in hul omgewing aangaan. Sonder water kan die blom nie groei en mooi lyk nie. Net so is ons leerders in die klasse. Elkeen is uniek en is afhanklik van jou as onderwyser. Sonder die regte hoeveelheid liefde en aandag sal die leerders ook nie kan groei en blom nie. Hoop hierdie werkstukkies en hulpmiddels kan elke onderwyser help om haar/sy leerders te laat groei en blom.
Every child in our classes is like a little flower. No one flower is the same, and each flower is unique. Flowers are very dependent on what is going on in their environment. Without water the flower cannot grow and look beautiful. Similarly, our learners are in the classes. Each one is unique and depends on you as a teacher. Without the right amount of love and attention, the learners will not be able to grow and blossom either. Hope these worksheets and tools can help every teacher to let her/his learners grow and blossom.