Helpende Hulpbronne help met voorbereiding vir eksamens met opsommings, eksamens en toetse. As ‘n ma Kan dit Baie moeilik raak en met my hulpbronne sal U kind beter doen gedurende eksamen en toets tye
Store Reviews
Hulpsaam
Nie van pas op die vraestel se afbakening ontvang deur die skool nie
Goeie More Christina, die opsommings en toetse is nie volgens skole uitgesit nie maar as per kwartaal. Die beskrywing van wat in die pakkie is, is duidelik in die beskrywing. Ek stel dit nie op volgens skole nie want elke skool is anders. Dankie
Alichia naude - November 30, -0001
4
Inligting effe anders as werk wat ons kinders behandel maar opsommings van metale en gebruike teenoor nie-metale en gebruike het baie gehelp
Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one:
If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.