Woordsomme
R12.68
Resource Description
Woordsomme in die getalgebied 1 – 20, optelling en aftrekking
Hierdie woordsomme dek plus- en minussomme in die getalgebied van een tot twintig. Hou die bladsye soos dit is (ongeveer drie somme per bladsy) of knip die somme uit om apart te behandel.