Woordeskat Inkleurboek | Kleuter Kuns en Taal
$2
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Tydens die kleuterjare is dit belangrik om taal by elke geleentheid te stimuleer. Ons Woordeskat Inkleurboek is ‘n nuttige hulpmiddel om hierdie rol te ondersteun.
Die produk bevat 100+ prettige illustrasies met byskrifte vanuit ons Kleuter Tema- en Taalprogram. Die prente is gevorm uit eenvoudige en maklike herkenbare vorms. Elke prent is groot geskaal, met een beeld per bladsy, wat dit ideaal vir jong kinders maak.
NOG SHWESHE KLEUTERS PRODUKTE: