GR. 4 Wiskunde voorbereiding toets – Kwartaal 3 – MEMORANDUM
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie is ‘n 50 punte wiskunde toets om ‘n graad 4 leerder te help om voor te berei vir hul toets. (Sluit MEMORANDUM in)
Die toets sluit in:
1. Plus en minus met breuke.
2. Se watter breukdeel is ingekleur.
3. Egte en onegte breuke.
4. Vorms – Benoem vorms.
5. Vul n tabel in oor vorms se eienskappe: aantal sye, hoeke en simmetrielyne.
6. Optel en aftrek van 4 syfer getalle.
7. Datahantering.
8. Massa.
9. Woordsomme