Wiskunde – Spreikaarte, Plek waarde & Getal waarde
$5
Resource Description
Sukkel jy met die verskil van plekwaarde en getalwaarde van getalle? Het jy geweet dat spreikaarte daardie konsep goed kan vaslê? Hierdie volledige stel spreikaarte gaan gepaart met 2 BONUS video’s, waarvan die skakels vir jou ingesluit is.