Wiskunde Graad 9 – Faktorisering
R17.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
PowerPoint les wat handel oor faktorisering, met klasvoorbeelde .
– Gemene faktor.
– Hakkie as gemene faktor.
– Verandering van die teken in hakkie voordat dit uitgehaal kan word as gemene faktor.
– Faktorisering van 4 term – groepering.
– Verskil van kwadrate.
– Faktorisering van 3-term.